Frederik X van Denemarke

Frederik
Koning van Denemarke
Frederik X as kroonprins van Denemarke in 2018
Frederik X as kroonprins van Denemarke in 2018
Periode 14 Januarie 2024 – hede
Voorganger Margrethe II
Volle naam Frederik André Henrik Christian
Bynaam Pingo[1]
Huis Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg
Gebore 26 Mei 1968 (1968-05-26), Kopenhagen
Vrou Mary Donaldson
Kinders Christian, Isabella, Vincent, Josephine
Moeder Margrethe II
Vader Henri de Laborde de Monpezat
Diens Deense weermag
Deense vloot
Jare 1986 - 2024

Frederik X (Frederik André Henrik Christian; gebore 26 Mei 1968) is sedert 2024 die koning van Denemarke. Hy is die oudste seun van koningin Margrethe II (1972-2024) en Henrik, die prinsgemaal.

Koningin Frederik X se amptelike slagspreuk is: Verenig, toegewyd, vir die Koninkryk van Denemarke.

  1. Hello!. "Biography: Prince Frederik". hellomagazine.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2019. Besoek op 26 Junie 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search